Kies & koop

Sarie Woon - - Voorblad -

Nog mooi huis­goed …

Maak ’n duur­sa­me keu­se en in­stal­leer Ca­e­sars­to­ne-werk­op­per­vlak­ke in jou kom­buis (prys op aan­vraag)

In pas met die nuut­ste kleu­re het De­cor­land (in Ga­me-win­kels) nou ’n staal­grys me­taal­blin­ding in hul reeks. Goeie waar­de vir jou geld en mak­lik om te in­stal­leer (van­af R119 vir ’n 600 x 1 000 mm-blin­ding)

Die por­se­lein­stoel­tjie ver­skaf teks­tuur en kleur (R1 695), Block & C­hi­sel

Die staan­lamp sorg vir ’n sag­te lig­kol in jou woon­ver­trek (prys op aan­vraag), Eu­ro­lux Vir ’n luuk­se voor­koms in jou bad­ka­mer of kom­buis, is Ne­o­lit­h­op­per­vlak­ke die i­de­a­le keu­se. Hier is dit teen die ag­ter­ste bad­ka­mer­muur ge­bruik. Be­skik­baar in ’n...

Be­lê in ge­hal­te­lê­stoe­le (R2 950 elk), Pa­tio Wa­re­hou­se

’n Mooi pa­pe­gaai­or­na­ment vir jou kof­fie­ta­fel (R259,99), Mr P­ri­ce Ho­me

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.