Kits & klaar

Sarie Woon - - Voorblad -

Met ’n plank, ’n plak­ker, ’n ou bot­tel of twee, ’n rol tou en ’n paar kleu­re verf maak jy som­mer gou-gou weer jou huis vars en nuut

SPEEL MET

GOUE PLAK­KERS

Skryf­be­hoef­te­win­kels het goue plak­kers in ver­skil­len­de groot­tes. Ge­bruik dit om jou werk­hoek op ’n speel­se ma­nier op te kik­ker. Plak dit in ’n pa­troon van jou keu­se en as jy moeg is daar­voor, trek jy dit net af. Die muur­kleur is Du­lux se C­halk Blush 2.

MAAK SEEGLAS

Ont­hou jy daar­die oom­blik van op­win­ding as jy ’n s­tuk­kie dof­ge­skuur­de glas of ’n ou bot­tel op ’n ver­la­te strand op­tel? Nou kan jy die ver­weer­de voor­koms, soos die ou bot­tels heel links, met hout­lym en voed­sel­kleur­sel na­maak.

MAAK DIT WEER NUUT

Ver­nu­we ’n ou kof­fie­ta­fel deur dit ’n ge­o­me­trie­se pa­troon te gee. Te­ken die pa­troon op ’n wit kof­fie­ta­fel en verf dit in kleu­re wat by jou de­kor pas. Ons het nie te veel aan­dag aan pa­troon­be­plan­ning ge­gee nie, net hot en haar ly­ne ge­trek om ’n ge­o­me­trie­se ef­fek te kry. Verf een kleur op ’n slag en ge­bruik mas­keer­band om reg­uit ly­ne te ver­kry en kleu­re af te ba­ken. Kyk op SARIE.com/woon/maak dit self vir stap-vir-stap-foto’s om die ta­fel te verf.

HAAK DIE KNOOP DEUR

Met die tro­pie­se trend wat nou in win­kels ge­sien word, is ma­cramé-werk net die ding om plan­te en selfs blom­me op te hang. Hier­die knoop­en-doop-ma­cramé-hou­ers (son­der die glas­pot­te) is ge­maak deur Ja­de Pa­ton, hou­se­of­gra­ce­de­sign@gmail.com. Kyk op SARIE.com/woon/maak dit self hoe om ’n ba­sie­se ma­cramé-knoop te maak.

LAAT STAAN MAAR

Skil­de­rye hoef nie al­tyd te hang nie. In­stal­leer ’n s­mal sweefrak of kies in­te­res­san­te rak­stut­te (by die mees­te ys­ter­wa­re­win­kels) en stal jou kuns daar­op uit. Kuns­wer­ke van C­hand­ler Hou­se. Die S­kan­di­na­wie­se-styl bank is van so­fa­com­pa­ny.com.

’n Gaat­jies­bord, oor­skiet­wol en ’n af­val­plan­kie is al wat jy no­dig het om so ’n s­lim rak vir jou muur te maak.

Laat sny ’n gaat­jies­bord van 60 x 60 cm en verf dit in ’n kleur van jou keu­se. Jy kan e­ni­ge kruis­steek­pa­troon kies waar­van die tel­pa­troon nie meer as

23 is nie. Ge­bruik ’n dub­be­le brei­draad, groot­oog­naald en kyk na die foto as S­weefrak­ke, met die no­di­ge aan­wy­sings en skroe­we, is by die mees­te ys­ter­wa­re­win­kels te koop. ver­wy­sing om die kruis­ste­ke te bor­duur in die gaat­jies, óf werk vol­gens die gra­fiek op SARIE.com/woon/maak dit self . Kap die gaat­jies­bord teen die muur vas met Hil­ti-spy­kers en in­stal­leer die rak­kie bo die gaat­jies­bord.

MAAK SO

As plak­kers af­ge­trek word en daar bly dalk gom of pa­pier ag­ter, ver­wy­der dit met wat­te wat in wita­syn ge­doop is.

As jy weer blom­me koop of pluk, ver­deel die blom­me in klei­ner bos­se en rang­skik dit in ’n groep blom­pot­te vir mak­si­mum ef­fek.

MAAK SO

Was jou bot­tel of fles sil­wer­skoon en droog dit af. Voeg ’n drup­pel blou of groen voed­sel­kleur­sel by hout­lym en meng goed. Verf die bui­te­kant van die bot­tel hier­mee. Her­haal die pro­ses in­dien no­dig. Laat kurk­droog word voor jy dit ge­bruik en moe­nie in wa­ter week nie.

Ge­bruik ’n wa­ter­ba­sis-e­mal­je­verf soos Du­lux se Pe­ar­lglo. Dit word gou droog en is om­ge­wings­vrien­de­lik.

S­kep ’n tro­pie­se ge­voel met ’n hang­plant toe­ge­wik­kel in mos.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.