Ag­ter­blad

Sarie Woon - - Voorblad -

In die hoof­straat van Si­mon­stad, op pad na Boul­ders­strand, vind jy Lar­ï­j­works. Dis die ou­lik­ste win­kel vol hand­ge­maak­te seil­bo­te, ge­he­kel­de ba­ba­ma­troos­hoed­jies, ge­druk­te see­pren­te en ander de­ko­ri­tems. By­na al­les in die win­kel is deur fa­mi­lie en vrien­de in die om­ge­wing ge­maak. Be­soek hul­le by Strand Hou­se, Hoof­weg 112, Si­mon­stad. Navrae:

Ni­ki 083 977 9182 of be­soek www.la­ri­j­works.com

Wil­li­am Art­hur Ward, A­me­ri­kaan­se skry­wer

Die pes­si­mis kla oor die wind, die op­ti­mis ver­wag dit gaan draai, die re­a­lis span sy sei­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.