Uit A­fri­ka

Sarie Woon - - Voorblad -

Wê­reld­wyd trek die A­fri­ka-voor­koms aan­dag. Hel­der son­skyn­kleu­re saam met swart-en-wit, en kuns­ti­ge hand­werk soos fyn draad- en mand­jie-vleg­werk word nuut ge­bruik

Plaas ’n ser­vet in die ke­ra­miek­ske­del (R99), @ho­me www.ho­me. co.za

Die drup­mat­jies is van ver­skil­len­de dier­vel­le (R150 vir 4), Out of this Wor­ld www.ou­tof­this­wor­ld.co.za

Die sleu­tel­ring is van die Toe­a­reg-stam in Noord-A­fri­ka (R60), Out of this Wor­ld www.ou­tof­this­wor­ld.co.za

Draad­kuns­te­naars vleg i­tems in be­son­der­se kleur­kom­bi­na­sies; swart-en-wit mand­jie (R1 080),

Out of this Wor­ld; klei­ner mand­jies (van­af R325), Ma­de in SA Die SA ont­wer­per La­du­ma, wat spe­si­a­li­seer in ma­sjien­brei­werk, se MaX­ho­sa­ont­werp by die AFI Mer­ce­des-Benz Mo­de­week in Jo­han­nes­burg

Dra die T­re­t­chi­koff­sak­kie as hand­sak (R320), Ma­de in SA www. fa­ce­book.com/ Ma­deIn­SA

Die hals­snoer is van fyn­ge­vleg­te draad­jies (R275), Ma­de in SA www. fa­ce­book.com/ Ma­deIn­SA

Sis­lap­pe is in die hel­der­ste kleu­re be­skik­baar (so­wat R20 p.m.), ma­te­ri­aal­win­kels

Die S­ho­na-le­pel is kuns­tig ge­kerf uit hout (R180), Out of this Wor­ld www.ou­tof­this­wor­ld.co.za

S­kaf dié sei­soen ’n mo­no­chroom serp aan (R149), H&M www.hm.com/za Die grof­ge­weef­de S­wa­zi-mand­jie het ’n dek­sel (R399,99), Mr P­ri­ce Ho­me www. mrp­ho­me.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.