Son­geel

Sarie Woon - - Voorblad -

Die in­ter­na­si­o­na­le kleur-a­na­lis Pan­to­ne het on­langs sy top­tien kleu­re vir 2017 aan­ge­kon­dig. Een daar­van is ’n sag­te geel, P­rim­ro­se Yel­low. Dié kleur kom al­ge­meen in die na­tuur voor en staan sy plek vol in de­kor

Geel mu­re s­kep ’n knus ge­voel, Le­mon C­hif­fon 4 van Du­lux www. du­lux.co.za Swart is ’n goeie pas­maat vir geel, kus­sing (R179,99), Mr P­ri­ce Ho­me www. mrp­ho­me.com Geel rok van S­te­fa­nia Mor­land soos ge­sien by die AFI Mer­ce­des-Benz Mo­de­week in Jo­han­nes­burg Maak dié bank die fo­kus­punt van jou ver­trek (R8 995), Block & C­hi­sel www.blockan­d­chi­sel.co.za Die klein vaas het mo­der­ne ly­ne (R49,99), Mr P­ri­ce Ho­me www. mrp­ho­me. com Sul­ke oor­bel­le sal die kop­pe laat draai (R650), Pi­chu­lik www.pi­chu­lik. ’n Stoel met skoon ly­ne pas by e­ni­ge de­kor­styl (R1 400), Mr P­ri­ce Ho­me www.mrp­ho­me. com

me­taal­Die plant­hou­er kan bin­ne of bui­te ge­bruik word (R199,99), Mr P­ri­ce Ho­me www. mrp­ho­me.com

’n Bed­lam­pie om ’n vaal ka­mer op te vro­lik (R299,99), Mr P­ri­ce Ho­me www.mrp­ho­me.com

Selfs as dit met ander kleu­re ge­kom­bi­neer word, bly geel die kleur wat aan­dag trek, I­bi­za Me­di­ter­ra­ne­an (R981 p.m.), Her­tex Fa­bri­cs www.her­tex.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.