MAAK ’N KUS­SING

Sarie Woon - - Ons Styl -

Die ge­streep­te kus­sing­slo­pe is ge­maak van lek­ker groot af­droog­doe­ke. Ge­bruik hier­die kus­sings in jou leef­ver­trek. Dis sterk en duur­saam. Die oranje gee on­mid­del­lik kleur aan dié neu­tra­le ver­trek.

Oranje kom in ’n wye spek­trum van kleu­re: van vla­mo­ran­je, wat sê “sien my raak”, tot om­bré en ver­bleik­te ap­pel­koos- en ter­ra­cot­ta-kleu­re S­lim uit jou kom­buis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.