KIES EN KEUR

Sarie Woon - - Ons Styl -

Blaas nu­we e­ner­gie in ’n ver­trek met i­tems wat nou in die win­kels be­skik­baar is.

Kloks­ge­wys van mid­del bo Klein mand­jie (van­af R40) en raf­fia-blom­me met mag­ne­te (R25 elk) van As­han­ti. Die o­vaal rooi­ko­perskink­bord (R250) is van Wool­wort­hs, die Du­lux-verf­kleu­re is Mex­i­can Mo­saic 3 en Vol­ca­nic S­plash 3, en die melk­be­ker (R200) van As­han­ti. Slaai­le­pels (R399) van Coun­try Ro­ad. Ge­vleg­te palm­tas (van­af R65) van As­han­ti. Die rooi­ko­per­kleu­ri­ge draad­vrug­te­bak (R199), tee­lig-glas met ker­sie links (R129) en wa­ter­glas (R79) is van Wool­wort­hs en die hand­ge­maak­te ker­se (R60 elk) van Ara­besque. Die stof­feer­ma­te­ri­aal en plak­pa­pier (mon­ster­lap­pies op ag­ter­grond) is al­les van Ro­mo.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.