ORANJE-EN-WIT

Sarie Woon - - Ons Styl -

Gee jou por­taal ’n vars voor­koms met hel­der­kleu­ri­ge plak­pa­pier en ’n wit ta­fel. Groe­peer al jou wit goed saam en voeg ’n e­le­ment uit die na­tuur by (soos die droë tak). Die vloer is ge­beits met Woodoc se Full Moon.

As jy moeg is vir jou or­na­men­te, spuit­verf dit wit vir ’n vars en mo­der­ne voor­koms. Spuit eers ’n on­der­laag, laat droog word en spuit dan met ho­ë­glans­spuit­verf (dit is by die mees­te ys­ter­wa­re­win­kels te koop).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.