NU­WE JAS VIR ’N KAS

Sarie Woon - - Ons Styl -

Ver­sier ’n wit ge­verf­de hang­kas met ’n bloei­sel­tak wat jy uit pa­pier ge­sny het. Plak dit vas met ’n gom­stif­fie en ver­se­ël met Mod­ge Pod­ge (by stok­perd­jie­win­kels te koop). Jy kan ook vi­niel­plak­kers koop by bv. www.my­wal­l­tat­toos.com.

’n Laag wit verf laat ’n ou hang­kas weer vars en mo­dern lyk. Ver­vang die kas­deu­re se knop­pe vir ’n splin­ter­nu­we voor­koms.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.