MEER FORMEEL

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Ont­byt en mid­dag­e­te word ge­woon­lik op die stoep ge­nut­tig, maar saans hou hul­le daar­van om meer formeel te dek, ver­al oor die fees­dae wan­neer al­mal saam­kui­er. Ros­heen sê sy het van hul ou meu­bels nuut laat oor­trek en her­be­nut en baie min nu­we goed aan­ge­koop. Sy hou ook van ’n meer in­ge­leef­de ge­voel. Haar eet­ka­mer­stoe­le lyk heel an­ders met ’n los kus­sing en rug­leu­ning-slo­pie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.