KLAS­SIEK

Sarie Woon - - ONS LEWE -

Ros­heen het vir al die badkamers klas­sie­ke swar­ten-wit ge­kies. Sy kom­bi­neer oud en nuut naat­loos. So staan die an­tie­ke bor­duur­lap ( sam­pler) en win­kel­kas in har­mo­nie met ’n mo­der­ne spie­ël en ’n ro­man­tie­se kroon­kan­de­laar. En om te strook met die nuut­ste ten­den­se het sy me­tro­te­ëls vir die mu­re en swart-en-wit te­ëls vir die vloer ge­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.