Sarie Woon

SLAAP SAG

-

Die slaapkamer­s is ruim en luuks en elkeen het sy eie skoonheid. Die hoofslaapk­amer, wat uitloop op ’n kruie-en-groentetui­n, se beddegoed is kraakwit en supersag. Portrette van plaasdiere en vars rose uit die tuin pas perfek in hierdie kamer. ’n Sisalmat bedek die vloer en die bankie het ’n los oortreksel wat maklik gewas kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa