RUSTIGE RUIM­TE

Sarie Woon - - ONS INSPIRASIE - Bern­hard en Sa­lomé Teu­te­berg

Die kom­buis, eet- en sitkamer is een groot ruim­te, maar die groot hoek­ven­ster in die kom­buis tref da­de­lik die oog. Dit is soos ’n “skil­de­ry” waar­van die kleur en lig uur­liks ver­an­der. Die werk­blaaie is wit se­ment en ’n kom­bi­na­sie van oop rak­ke en kas­sies is ge­ïn­stal­leer. Sa­lomé het ’n on­ge­wo­ne blos­pienk as ak­sent­kleur in­ge­bring. Die vloer is so­lie­de hout.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.