TYDLOOS EN DUURSAAM

Sarie Woon - - MYSELF -

Die kom­buis van Je­an­dri S­trei­cher, ’n fo­to­graaf van S­tel­len­bosch (www.j3i­ma­ges.co.za), is met ’n meng­sel van los kas­te en in­ge­bou­de een­he­de in­ge­rig. Die hou­tei­land was eens ’n werk­bank. Die keu­se van lei­klip­te­ëls vir die vloe­re, wit te­ëls teen die muur en Ca­e­sars­to­ne­werk­blaaie is tydloos en kan hard werk.

In­stal­leer baie laaie. Sien www.e­clip­se­group.co.za vir prak­tie­se spa­sie­be­plan­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.