MI­NI­MA­LIS­TIES & MO­DERN

Sarie Woon - - MYSELF -

Ron­de spie­ëls is da­de­lik ver­nu­wend. Die kur­wes van die was­bak her­haal die ron­de vorm. Kra­ne is nie meer net sil­wer nie, maar selfs swart. Die los leer maak dat jy jou hand­doe­ke kan rond­skuif na waar dit die gou­ste droog gaan word. B­reek weg van tra­di­si­o­ne­le wit en skaf hand­doe­ke soos dié in die nuut­ste kleu­re aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.