Sarie Woon

VERSIER DIE MUUR

-

Waterbesta­nde plakpapier is deesdae op die mark en kan met sukses in badkamers geïnstalle­er word. Die treffende plakpapier in die vertoon-badkamer van Victorian Bathrooms is deur Cara Saven Wall Design (www.carasaven.com) ontwerp.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa