Sarie Woon

Kom kuier by THE STACK

-

’n Ouwêreldse Georgiaans­e gebou met Victoriaan­se randwerk in Kaapstad se Tuine-woonbuurt is net die plek as jy soek na atmosfeer en heerlike kos. Die beste is dat jy kan aansluit as lid van die eksklusiew­e klub en tyd spandeer in die ruim sitkamers waar kleur, ontwerp en kuns goeie geselskap stimuleer.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa