Botanies

Sarie Woon - - INHOUD -

Die na­tuur se kon­stan­te in­vloed op ont­werp in­spi­reer ons om groe­ner en ge­son­der te le­we. Dis te sien in mat­te tot stof­feer­stow­we, gor­dy­ne en selfs te­ëls

Blom­rok uit P­reen se Len­te/So­mer- reeks by die Lon­den­se Mo­de­week

’n Mat vir bui­te

(R406) van Ro­w­ley & Hug­hes Dek ’n mooi ta­fel met hier­die ge­blom­de ta­fel­doek (R299) van H&M ’n Aro­ma­tie­se je­ne­wer (so­wat R430) met ek­so­tie­se no­te van A­fri­kas­pe­se­rye en roos, www. mus­gra­vegin. co.za B­reek­goed met bo­ta­nie­se mo­tie­we is klas­siek en styl­vol. Die klein­bord­jie (R75), bak­kie en groot­bord (R69,95 elk) is van Wool­wort­hs

Hel­der jou dag op met ’n ge­blom­de serp (R199) van Poe­try Dié stof­feer­ma­te­ri­aal van S­kin­ny laMinx (R645 p.m.) is ge­ïn­spi­reer deur dak­tui­ne in A­me­ri­ka. Die vol­le­dig ge­stof­feer­de stoel (R7 250) is in sa­me­wer­king met Fech­ters van Knys­na ’n Vro­li­ke kak­tus-kus­sing (R129,99) van Mr P­ri­ce Ho­me

Selfs te­ëls is met blom­mo­tie­we be­druk, soos hier­die ses­kan­ti­ge mo­sa­ïek­te­ëls (van­af R450 m², BTW uit­ge­sluit) van

Doug­las Jo­nes ’n In­druk­wek­ken­de bo­ta­nie­se af­druk, be­stel­baar by Pe­zu­la In­te­ri­ors. Pry­se wis­sel na ge­lang van die groot­te

Ke­ra­miek­kuns­te­naar Gem­ma Or­kin se in­spi­ra­sie is die na­tuur. Blom­pot-pry­se op aan­vraag, www.gem­ma­or­kin.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.