SERP SE STO­RIE

Sarie - - INHOUD -

S­tyl­vol om jou nek of warm om die skou­ers. Die groot­ste serp­ver­vaar­di­ger ter wê­reld sit dees­dae mooi­tjies op ons voor­stoep. Hier’s die fei­te ’n 137 jaar oue maat­skap­py, in 1880 in W­ü­sten­sel­bitz, Duits­land, be­gin vyf ge­slag­te al be­trok­ke 1,5 mil­joen pond (680 388 kg) ga­ring per jaar wat net in die fa­briek in W­ü­sten­sel­bitz ver­werk word (dis drie keer so swaar soos die Vry­heids­beeld in New York) die maat­skap­py­sim­bool die dis­tel. Fraas-pro­duk­te sluit nie net ser­pe in nie, maar ook hoe­de, hand­skoe­ne, groot toe­draai-ser­pe, kom­ber­se en selfs sak­ke – in van wol tot sy­bok­haar, kasj­mier, ka­toen, sy en vis­ko­se. Waar? Mall of A­fri­ca Pry­se van R395 vir ’n serp tot R11 500 vir ’n kom­bers van die fyn­ste kasj­mier Vir meer: www.fraas.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.