E­le­gant, ja

Sarie - - INHOUD -

Ons swig mak­lik voor mooi ver­pak­king. S­tyl­vol­ler as die bot­tel van Sig­no­ri­na E­le­gan­za van die I­ta­li­aan­se par­fuum­huis Sal­va­to­re Ferra­ga­mo kry jy kwa­lik. Die par­fuum smeul met no­te van pat­sjoe­lie, leer en a­man­del. Prys: R1 200 vir 50 ml EDP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.