V­lin­der­fyn

Sarie - - INHOUD -

’n Bie­tjie kalm­te in die ge­raas, de­li­ka­te de­tail in kon­tras met die stad. Dít is Tokyo, die nu­we Kir­sten Goss-ju­we­liers­reeks. El­ke stuk is van ster­ling­sil­wer en 18-ka­raat- ver­gul­de goud en ge­set met half­e­del­ste­ne. Dit sluit in oor­bel­le (wat en­kel ge­koop kan word vir meng en pas), rin­ge, hals­snoe­re en arm­ban­de. Prys van oor­bel­le van­af R950 Vir meer: www.kir­sten­goss.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.