ons wê­reld

‘Kro­toa’ ka­trol pry­se in

Sarie - - INHOUD - SAAMGESTEL DEUR SU­ZET­TE TRUTER

Van Los An­ge­les tot Lon­den . . . en nou ook New York. Die plaas­li­ke fliek Kro­toa het sy agt­ste in­ter­na­si­o­na­le toe­ken­ning ont­vang: as bes­te film by die Har­lem In­ter­na­si­o­na­le Rol­prent­fees. Op 4 Au­gus­tus kan SuidA­fri­ka­ners sien hoe­kom, wan­neer dit land­wyd in rol­prent­te­a­ters be­gin draai.

Die veel­be­kroon­de Ro­ber­ta Dur­rant is re­gis­seur en ver­vaar­di­ger van dié his­to­rie­se dra­ma oor Kro­toa (ver­tolk deur Cry­stal-don­na Ro­berts) wat as elf­ja­ri­ge van haar K­hoi-stam weg­ge­skeur en la­ter ’n in­vloed­ry­ke tolk vir Jan van Rie­beeck (Ar­mand Au­camp) word. Vas­ge­vang tus­sen twee kul­tu­re, pro­beer sy dié wê­rel­de ver­soen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.