Ou­der­dom is net'n sy­fer

Sarie - - INHOUD -

SA se eie half­ma­ra­thon-wê­reld­kam­pi­oen

Dei­r­d­re Lar­kin (85) het S­wit­ser­land gaan­de ge­had toe sy on­langs die ge­sog­te Genè­ve-half­ma­ra­thon in 2:05:13 vol­tooi het – én haar eie wê­reld­re­kord vir vroue ou­er as 80 ver­be­ter het. Dei­r­d­re het eers op 78 lang­af­stan­de be­gin doen na­dat sy met os­te­o­po­ro­se ge­di­ag­no­seer is. Sy is ook die SA re­kord­hou­er vir vroue bo 70 oor 10 km. Dié oud-kon­sert­pi­a­nis woon in Rand­burg en gee steeds vol­tyds klas. M-net, Mul­ti­choi­ce, Su­pers­port en Car­te Blan­che het haar reis ge­borg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.