Nu­we boek oor T­hu­li

Sarie - - INHOUD -

T­hu­li Ma­don­se­la, SA se vo­ri­ge O­pen­ba­re Be­sker­mer, was se­we jaar lank byna pal in die me­di­a­kol­lig. Tog bly sy iet­wat van ’n e­nig­ma. Ge­sou­te joer­na­lis T­han­de­ka G­qubu­le pro­beer on­der meer lig werp op wie sy is in haar nu­we boek, No Lon­ger W­his­pe­ring to Po­wer: The S­to­ry of T­hu­li Ma­don­se­la. Uit­ge­wers Jo­na­than Ball be­skryf dit as ’n boek­sta­wing van die nood­saak­li­ke werk wat die OB ge­doen het – son­der vrees of be­voor­reg­ting. Prys: R250.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.