T­REND VAN DIE MAAND Moue

Sarie - - ONS LEWE - – A­ma­ria Car­stens

Die mo­de­wê­reld is be­hep met moue! Dis meer as net ek­stra ma­te­ri­aal om jou arms warm te hou. Dis die sleu­tel tot ver­nu­wing in jou kle­re­kas. Be­ken­des en styl-i­ko­ne dra dit, ons sien dit in straat­styl en op die loop­plank. Wat ook al jou styl, jou in­spi­ra­sie, jou ou­der­dom: daar is ’n mou vir jou. Van die mo­der­ne A-sim­me­trie­se mou tot val­le, ro­man­tie­se kant en klok­moue soos dié van Jeanne F­lynn* wat on­langs met ak­teur Neels van Jaars­veld ge­troud is. Die lys is ein­de­loos. Vir ’n a­sem­ro­wen­de uit­rus­ting dié sei­soen kyk niks ver­der nie as die mooi­ste, in­te­res­sant­ste mou. Dié moue het Jeanne se trou­rok u­niek ge­maak.

FO­TO GILLIAN COET­ZEE www.gill.org.za

Blaai na bl. 16 vir nog trou­fo­to’s van Jeanne en Neels.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.