RESENSIES

Sarie - - BOEKDINGE -

Web, Na­o­mi Mey­er (Qu­eil­le­rie, R250) “Ons kan nie lan­ger tyd mors nie. Men­se het haar nie raak­ge­sien toe sy ver­dwyn het nie. Ons moet haar kry voor­dat nog men­se haar mis­kyk.” Hier­die is Die­de­rick se woor­de aan Sophia ná die ver­dwy­ning van die se­we­ja­ri­ge Ma­griet, hul dog­ter­tjie.

Die woor­de het lank by my ge­bly na­dat ek die boek klaar­ge­lees het. Die soek­tog na Ma­griet vind plaas mid­de-in die uit­da­gings van die al­le­daag­se be­staan. Die skry­wer spin ’n web van in­tri­ge en die le­ser sal self moet lees om al die ver­wy­sings na die ti­tel te i­den­ti­fi­seer. Die wis­se­len­de tyd­ly­ne en ver­tel­lers verg eg­ter kon­sen­tra­sie. Maak dus se­ker dat jy ’n dag of twee op­sy sit vir die lees van Web. Ek sien uit na nog boe­ke uit die pen van Na­o­mi Mey­er. Ka­rin Behrens

A­ma­to­la, Piet van Rooy­en (Penguin Books, R220) A­ma­to­la han­del oor ’n span ar­ge­o­loë ver­bon­de aan ’n u­ni­ver­si­teit wat op ’n eks­pe­di­sie na die S­neeu­ber­ge gaan. Die doel: om ’n be­faam­de reeks rots­te­ke­nin­ge op te spoor en te do­ku­men­teer.

C­harl Le­wis Ha­mil­ton is in die groep in­ge­sluit oor sy vak­ken­nis en nie oor sy per­soon­lik­heid nie. Ná ’n uit­mer­ge­len­de soek­tog oor ve­le dae vind hul­le iets wat al­le ver­wag­tin­ge oor­tref. Ty­dens die do­ku­men­te­rings­pro­ses word hul­le eg­ter deur ’n groep ge­vaar­li­ke dros­ters oor­rom­pel en aan­ge­hou. Om saam te staan is al uit­weg.

Dis ’n baie goeie sto­rie met vol­op ak­sie. Die soek­tog na die rots­te­ke­nin­ge be­slaan wel ’n groot deel van die boek, maar dis be­slis ’n ver­haal wat end­uit ge­lees moet word. Y­vet­te Be­zui­den­hout

Moord­lys, Henk B­rey­ten­bach (Lapa Uit­ge­wers, R215) Vic Nel was in die vo­ri­ge be­de­ling ’n a­gent vir Na­si­o­na­le In­tel­li­gen­sie. Ons het hom reeds in Ko­de­naam I­ca­rus ont­moet, maar Moord­lys kan on­af­hank­lik ge­lees word. In 1989 het Vic ge­help met die oor­loop van ses Duit­sers na Suid-a­fri­ka. Hier het hul­le nu­we i­den­ti­tei­te en nu­we le­wens ge­kry. Nou, 27 jaar la­ter, word hul­le een vir een dood­ge­maak. Toe ’n fo­to van Vic op die twee­de moord­to­neel ge­los word, be­gin hy on­der­soek in­stel.

Moord­lys lees lek­ker vlot. Die ver­tel­styl word af­ge­wis­sel met tref­fen­de en dik­wels hu­mo­ris­tie­se di­a­loog. Die boek tel al hoe vin­ni­ger spoed op en ek het die blad­sye na­der­hand koors­ag­tig om­ge­blaai. Jy kan nie an­ders as om van Vic te hou nie, al tree hy soms ag­gres­sief op en het ’n duis­te­re ver­le­de. Hy word baie le­wens­ge­trou ge­skets en aan die ein­de was ek jam­mer om hom ag­ter te laat.

B­rey­ten­bach skep ’n span­nen­de ver­haal bin­ne ’n ak­tu­e­le mil­ieu. Hier­die skry­wer ver­dien be­slis meer kre­diet as wat hy tot dus­ver ge­kry het! A­de­le Vor­ster Tess, Tra­cey Far­ren (Mod­ja­ji Books, R250) Pros­ti­tu­sie, of seks­werk, is ’n ne­te­li­ge on­der­werp en baie men­se wil eer­der nie daar­van weet nie. Dié boek gaan oor ’n pros­ti­tuut se le­we. Om haar vrees vir haar werk te ver­doof ge­bruik Tess pyn­pil­le. Sy is nie ver­slaaf nie, want sy kan e­ni­ge tyd op­hou, glo sy. Hier­die pil­le help haar om rus­tig te wees en die mans wat haar op­tel ’n goeie tyd te gee. Dan tref ’n on­ge­luk haar en sy word ge­dwing om die pil­le te los. Son­der haar pil­le kom die s­po­ke uit haar ver­le­de een vir een te­rug.

Dis ’n bril­jan­te boek wat die don­ker­te van Tess se be­staan skets, maar ook sy lig­ter oom­blik­ke het. Hoe­wel daar nie ge­skroom word om die waar­heid bloot te lê nie, laat Tess jou nooit toe om haar te be­jam­mer nie. An­toi­ni­que van S­ta­den Soet­loop, E. Kotze (K­we­la, R285) Dis Kat­tie (eint­lik T­ho­ma­si­na), die jong­ste van Klaas en El­len Prins se 11 kin­ders wat op Laag­ge­leë woon, se ver­haal. Sy is van kleins af ’n moei­li­ke en ei­e­sin­ni­ge kind wat haar tyd saam met die kat on­der die kom­buis­ta­fel deur­bring, van­daar die naam “Kat­tie”. Hier luis­ter sy hoe daar oor die fa­mi­lie­ge­skie­de­nis ge­praat word; oor hoe hul­le wat eens boe­re­a­del was, in­ge­loop is deur fa­mi­lie, en nou soos by­wo­ners leef. S­waar­kry is iets wat hul­le ken.

Kat­tie se le­we loop baie draaie, van maat en be­dien­de op die buur­plaas tot kin­der­op­pas­ser by ’n fa­mi­lie wat haar soos een van hul eie aan­vaar en be­han­del. Wan­neer sy ui­t­ein­de­lik trou, lei dit eg­ter nie na die ver­vul­de le­we waar­na sy ver­lang het nie.

’n Be­son­der­se ver­haal oor die daag­lik­se stryd teen ar­moe­de en hoe men­se ver­stren­gel raak in die ge­vol­ge van so ’n suk­kel­be­staan.

Sa­rie-le­ser van P­re­to­ria, Al­ma Lie­ben­berg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.