INSTEEKSKOENE

Sarie - - MODE -

Flu­weel is nie net ge­wild vir win­ter 2017 nie, maar ook vir die so­mer. As daar een i­tem is wat jy van sei­soen na sei­soen gaan dra, is dit dié lui­perd­pa­troon-skoe­ne. Flu­weel-insteekskoene met lui­perd­vel­pa­troon (R449), Cot­ton On. Mak­si­rok met blom­pa­troon (R929), Za­ra. GROOTTES Rok: S– L

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.