STEWELS

Sarie - - MODE -

Dis dalk nie i­de­aal vir re­ën­dae nie, maar flu­weel­ste­wels gee weel­de aan e­ni­ge al­le­daag­se uit­rus­ting. Wyn­rooi flu­weel­ste­wels (R799), Ma­di­son. Hemp­rok (R799), Poe­try. Kuns­pels-serp (R599), Fo­re­ver New. S­teen­kleur sok­kies met goue de­tail (R150), Fal­ke. GROOTTES Rok: 6 – 20

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.