KAMISOOL

Sarie - - MODE -

Per­fek vir ’n laag-op-laag-voor­koms. As dit baie koud is, kan jy dit selfs oor ’n rol­nek­trui dra. Room­kleur flu­weel-kamisool (R999), Coun­try Ro­ad. B­lin­ker­romp (R799), H&M. Roes­bruin trui (R599), Cot­ton On. GROOTTES Kamisool: XXS – XXL Romp: 32 – 46 Trui: XS – XL Ons sê dan­kie aan Jan en An­ne­mie Cloe­te vir hul gas­vry­heid en dat ons op hul plaas Wel­ver­ge­noegd bui­te Dur­ban­vil­le kon skiet. G­RI­ME­RING & HA­RE MARLINETTE NEWMAN MET M.A.C MO­DEL EMMA ELLIS-BRO­WN VAN MAX MODELS FO­TO­GRAAF SE ASSISTENTE LU­KE HOUBA & JES­SE NAVARRE VOS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.