Twee­de lew vir ou kle­re

Sarie - - MODE -

Elk­een van ons het i­tems in ons kle­re­kas waar­oor ons eens gaan­de was, maar wat ons nie meer dra nie – al ma­keer dit niks. Nou kan jy ie­mand an­ders kans gee om daar­die i­tem te ge­niet. By die Skip Fashi­on Ex­chan­ge in Sand­ton Ci­ty, Jo­han­nes­burg, kan jy kle­re en skoe­ne vir plaas­ver­van­gers ruil in drie ka­te­go­rieë: High S­treet, P­re­mi­um en Luxu­ry. Jy kan die i­tems voor­af aan­lyn re­gis­treer, of neem dit op die dag na die pop-up- win­kel in die sen­trum. Die per­so­neel be­sig­tig el­ke i­tem en help jou om iets in die­self­de prys­klas uit te soek. Van Dins­dag 4 Ju­lie tot Maan­dag 31 Ju­lie 2017 Meer in­lig­ting en om te re­gis­treer: www.s­kip­fashi­o­nex­chan­ge.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.