En daar­die rooi­heid?

Sarie - - SKOONHEID -

Is jou ge­sig dik­wels rooi en jou neus en wan­ge ge­neig om “warm” te voel? Is daar fyn rooi aar­tjies sig­baar on­der jou vel? Baie van ons suk­kel dalk met vel­pro­ble­me soos dié, min we­tend dat dit die eer­ste te­kens van die vel­toe­stand ro­sa­cea kan wees. Hoe­wel daar nog on­se­ker­heid is oor die oor­saak van ro­sa­cea, is dit in baie ge­val­le ge­ne­ties. “Dit kom ver­al voor by vroue bo 30 met ’n lig­te vel­kleur,” ver­dui­de­lik dr. Lus­hen Pil­lay, der­ma­to­loog van die Der­mo­lo­gy­vel­sorg­kli­niek in Jo­han­nes­burg. Ek­ster­ne fak­to­re soos baie koue of warm weers­toe­stan­de, stres, al­ko­hol, be­soe­de­ling en die ver­keer­de vel­sorg­pro­duk­te kan dit ver­er­ger.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.