MET SKOP

Sarie - - SKOONHEID -

Die fyn vel om jou oë is waar jy te­kens van ver­ou­de­ring eer­ste sien. Dít is om­dat die vel hier baie dun is met min­der o­lie­klie­re, wat kan lei tot vaal­heid en droog­heid. ’n Krag­ti­ge oog­room met ak­tie­we be­stand­de­le wat spe­si­fie­ke pro­ble­me ta­kel, kan ’n groot ver­skil maak. Pro­beer een van die vol­gen­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.