“Plan­tur 39 is werk­lik ‘ n se­ë­ning vir my”

Die ont­dek­king van fi­to-kaf­fe­ïen-kom­pleks as die e­ner­gie­ge­wen­de be­stand­deel vir ha­re was ‚n wa­re ge­luk­skoot vir Dr. Wolff Re­se­arch en ge­volg­lik ook vir baie vroue.

Sarie - - SKOONHEID -

Dit kan nie mak­li­ker wees nie: net die sjam­poe en ‘n to­ni­kum om die kop­vel mee te mas­seer. Die Plan­tur 39-fi­to-kaf­fe­ïen-pro­duk­te vir y­ler­wor­den­de ha­re en haar­ver­lies*. Wan­neer es­tro­geen­vlak­ke af­neem ge­du­ren­de me­no­pou­se mag vroue haar­pro­ble­me er­vaar. Hier­die ver­an­de­ring kan on­ver­wag­te ne­we-ef­fek­te hê: y­ler ha­re en haar­ver­lies* is dik­wels die ge­vol­ge. Duit­se we­ten­skap­li­kes het ‘n pro­duk ont­wik­kel wat ha­re be­skerm teen hor­moon-ge­ïn­du­seer­de uit­put­ting: ‘n fi­to-kaf­fe­ïen-kom­pleks, ge­ïn­kor­po­reer in ‘n u­nie­ke sjam­poe en ‘n to­ni­kum vir daag­lik­se kop­vel­ver­sor­ging. Dr. A K­lenk, hoof van Dr. Wolff Re­se­arch, sê: “Kon­ven­si­o­ne­le sjam­poes, on­ge­ag hoe duur dit is, kan hier­die ge­vol­ge van me­no­pou­se nie be­heer nie.” Ook be­lang­rik is dat hier­die pro­duk­te son­der hor­moon­plaas­ver­van­gers werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.