DÍS NOU LUUKS

Sarie - - MODE & SKOONHEID - DEUR A­MA­RIA CAR­STENS & C­HA­RIS VAN DEN HEE­VER

’n Lip­stif­fie met die for­mu­le van ’n lip­glans! Dié nu­we reeks lip­stif­fies van Di­or, Ad­dict La­c­quer S­tick (R595 elk), kom­bi­neer twee lip­pro­duk­te: Dit het die­self­de blink jel­teks­tuur van ’n lip­glans, maar om­dat dit in ’n lip­stif­fie­vorm is, is die pig­ment meer ge­kon­sen­treer en die kleur op jou lip­pe ster­ker. Ro­lex se nu­we Oys­ter Per­pe­tu­al Cos­mo­graph Day­to­na is by van­jaar se Ba­sel­wor­ld-skou in Ba­sel, S­wit­ser­land (die groot­ste uit­stal­ling van hor­lo­sies ter wê­reld), be­kend ge­stel. Die Day­to­na, soos dit kort­weg ge­noem word, is ge­wild in die mo­tor­sport­wê­reld om­dat dit so be­trou­baar is. Dit meet spoed van tot 400 km/h en is wa­ter­dig tot op 100 me­ter. Die ge­sig­deel word van so­lie­de 18-ka­raat-goud ge­maak en die swart band­jie is van ge­pa­ten­teer­de Oys­ter­flex­rub­ber (prys op aan­vraag). Be­soek www.ro­lex.com ’n Toon­beeld van tyd­lo­se sjiek. Die ul­tra­s­ag­te Mal­leta­ge-leer waar­op die be­ken­de Lv-mo­no­gram deur kwilt­werk aan­ge­bring is, is sen­su­eel sag om aan te raak en stre­lend op die oog. Die ge­vleg­te leer­hand­vat­sel, goue me­taal­de­tail en die be­ken­de LV­draais­lot dra by tot die es­te­tie­se e­le­gan­sie van dié hand­sak (prys op aan­vraag). Die bin­ne­kant van die T­ri­angle Sof­ty is met mi­kro­ve­sel af­ge­werk. Vir meer: 011 784 9854, 021 405 9700 en www. lou­is­vuit­ton.com ’n Ju­we­lier­stuk ge­ïn­spi­reer deur ’n spy­ker klink dalk ver­ge­sog, maar dit is pre­sies wat ag­ter die ont­werp van dié i­ko­nie­se arm­band deur Car­tier sit. Die Jus­te un Clou (wat let­ter­lik “net ’n spy­ker” be­te­ken) is die eer­ste keer in die 1970’s in New York ont­werp en weer­spie­ël die on­ge­bon­de gees van daar­die tyd. Sterk, mo­dern en in­no­ve­rend . . . en van­dag steeds ge­sog. Vir meer in­lig­ting oor dié arm­band van 18-ka­raat­geel­goud (prys op aan­vraag), kon­tak 011 666 2800 of be­soek www. car­tier.com Co­co C­ha­nel was ver­lief op die ka­me­lia en het dié blom dik­wels in haar ont­wer­pe uit­ge­beeld, ’n tra­di­sie wat die mode-en­skoon­heids­huis C­ha­nel steeds voort­sit. Die ka­me­lia het ook ’n vel­sorg­voor­deel: Dit is su­per­be­vog­ti­gend én ver­sterk die vel­wand. In die vog­room C­ha­nel Hy­dra Beau­ty Mi­cro Crè­me (R1 510) word ka­me­lia-ek­strak in dui­sen­de mi­kro­drup­pels vas­ge­vang. Dis ont­wik­kel om die ek­strak te pre­ser­veer tot jy die room aan­wend en die drup­pels oop­breek.

Na­tuur­li­ke pro­duk­te wat ook sag­ter is op die aar­de, is tans ’n groot ten­dens in skoonheid. Al­te­sa­me 98% van die be­stand­de­le in die haar­sor­ghuis Kéras­ta­se se nu­we Au­ra Bo­ta­ni­ca-reeks is bi­o­af­breek­baar en word dus weer deur die na­tuur op­ge­neem. Die reeks be­staan uit ’n sjam­poe, op­knap­per, haar­o­lie en be­vog­ti­gen­de o­lie-sproei (pry­se van­af R300) en be­vat on­der meer klap­per- en ar­ga­no­lie wat jou ha­re soe­pel en glan­send hou. By uit­soek­sa­lon­ne. Dis net meer as 80 jaar se­dert Mo­no­po­ly die lig ge­sien het en van­jaar bring die Fran­se mo­de­huis Pa­co Ra­ban­ne hul­de aan dié su­per­ge­wil­de bord­spe­le­tjie met ’n spe­si­a­le weer­ga­we van hul be­ken­de par­fuums La­dy Mil­li­on en 1 Mil­li­on (vir mans). Die La­dy Mil­li­on Mo­no­po­ly Col­lec­tor E­di­ti­on (R1 435 vir 80 ml EDP) het twee mooi goue dob­bel­ste­ne met fyn steen­tjies op die bo­kant van die bot­tel en be­vat no­te van heu­ning en pat­sjoe­lie. Be­skik­baar vir ’n be­perk­te tyd.

FO­TO DI­OR

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.