I­dee van die maand: Fo­kus­muur met plak­pa­pier

Plak­pa­pier met pa­tro­ne gee da­de­lik nu­we e­ner­gie aan ’n leef­ruim­te. Hou dié wen­ke in ge­dag­te. Die plak­pa­pier is uit die nu­we reeks: Bi­o­ti­ca, Hand­ma­de By Me

Sarie - - Inhoud -

1 Plak slegs een muur, wat ook die fo­kus­muur van die ver­trek is. 2 Kies ’n muur son­der ven­sters of deu­re so­dat die ont­werp nie ver­steur word nie. 3 Hou die res van die mu­re en stof­feer­werk ef­fe­kleu­rig, an­ders kan dit té bont raak. 4 Speel eer­der met ’n ver­skei­den­heid teks­tu­re soos hout en flu­weel om die ge­plak­te muur te kom­ple­men­teer. 5 Laat bring die plak­pa­pier pro­fes­si­o­neel aan – dit is moei­li­ker as wat dit lyk om self te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.