Ver­my dié kle­re­kas-fou­te

Ek het niks om aan te trek nie . . . Hoe­veel keer het jy dit al ge­sê ter­wyl jy voor ’n kas vol kle­re staan? Ons wys jou ’n paar fou­te wat jy dalk maak en hoe jy dit kan reg­stel

Sarie - - Inhoud - DEUR AMARIA CAR­STENS

PRO­BLEEM Jy koop ’n i­tem son­der om te dink hoe jy dit gaan kom­bi­neer met die kle­re in jou kas. En dan kan jy die i­tem net een keer dra, want dit pas by niks O­PLOS­SING

Wan­neer jy iets wil koop, dink aan min­stens drie i­tems in jou kas waar­by jy dit kan dra

Ver­gul­de ster­ling­sil­wer-ring met sir­koon­ste­ne (R799), No­mi­na­ti­on Lig­pienk kuns­leer­hand­sak (R799), Al­do, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by s­pree.co.za (SOEK T­ren­chard Pa­le Pink) 10 ba­sie­se moet-hê-i­tems

Een i­tem, 3 ma­nie­re

Oor­vou­bloes van ge­streep­te ka­toen (R399), Foschi­ni

Nou­pas­sen­de je­ans met ’n in­ge­leef­de voor­koms (R599), Old K­ha­ki

In­ryg­hand­sak met bor­duur- en kra­le­werk (R659), Za­ra

Vloot­blou ka­toen­men­gel­stof­broek met fyn blom­me­tjie­pa­troon (R249), H&M

Hals­snoer met ket­ting van ver­gul­de roos­goud en swart kris­talswa­ne (R1 690), S­wa­ro­vski

2. Ete-af­spraak

Lig­pienk blin­ker­stof­tek­kies (R669), Only, aan­lyn te koop by die Sarie-win­kel by s­pree.co.za (SOEK Su­zy S­ne­a­kers Pa­le Pink)

Lig­pienk kant­pot­lood­romp (R799), H&M

Ka­kie­groen es­pad­ril­les (R600), Espad­ril

Vloot­blou e­pok­si­hars­oor­bel­le met tos­sels (R250), Poe­try

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.