WEN ’n prag­hor­lo­sie

Skryf in en jy kan een van 5 ge­luk­ki­ge SARIE­le­sers wees wat ’n Mi­chel Her­be­lin hor­lo­sie ter waar­de van R9 500 elk wen

Sarie - - Inhoud -

’nTyd­lo­se hor­lo­sie vir die mo­der­ne vrou, ge­kom­bi­neer met die pre­si­sie van S­wit­ser­se on­der­de­le. In dié hor­lo­sie met sy skoon, vloei­en­de ly­ne uit Mi­chel Her­be­lin se Corynt­he­reeks is dié ju­we­liers­ver­vaar­di­ger se pas­sie vir de­tail weer eens te sien, soos met die ge­sig van per­le­moen­skulp en duur­sa­me kris­tal­le en ge­teks­tu­reer­de wy­sers. So­lie­de vlek­vrye s­taal is vir die band ge­bruik. Vir pro­duk­na­vrae, s­ka­kel Lux­co by 011 448 2210 www.mi­chel-her­be­lin.co.za Fa­ce­book: Mi­chel Her­be­lin South A­fri­ca In­sta­gram: @mher­be­lin­sa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.