Ge­sond­heids­din­ge

Sarie - - Inhoud -

Volg die weg­gooi-aan­wy­sings op die ver­pak­king van ou me­di­sy­ne. In die af­we­sig­heid daar­van, moe­nie dit in die toi­let of was­bak weg­spoel nie. Dit be­soe­del meest­al die wa­ter­bron. Oor­han­dig die me­di­ka­sie aan jou ap­te­ker of meng met ’n stof wat dit be­derf, soos kat­sand. Se­ël in ’n plas­tiek­sak en gooi weg. Bron: SA Ver­e­ni­ging van Self­me­di­ka­sie­ver­vaar­di­gers (SMASA)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.