Ont­hou jy toe . . .

Die Helderberg-lug­ramp ‘An­ders het die bo­se ge­se­ë­vier’ – Pe­ter Ot­zen

Sarie - - Inhoud -

No­vem­ber 1987. F­ren­ske Ot­zen sien haar man, Pe­ter, die laas­te keer by die lug­ha­we se glas­deur weg­stap. Sy is hoog­swan­ger.

Die 28ste hoor sy die ver­soek oor die ra­dio: Al­mal met men­se op SAL se Vlug 295 moet die lug­ha­we bel. Die Boeing 747 het ná ’n brand aan boord na­by die ei­land Mau­ri­ti­us in die In­die­se O­se­aan ge­stort.

Tien dae la­ter word hul seun, ook Pe­ter, ge­bo­re.

Van­dag is dit steeds een van die don­ker­ste, ter­gend­ste ge­hei­me in ons land se lug­vaart­ge­skie­de­nis. Het on­wet­ti­ge plof­stof aan boord die brand ver­oor­saak? ’n Po­ging om die des­tyd­se wa­pen­sank­sies teen SuidA­fri­ka te fnuik?

Vir die fa­mi­lie van die slag­of­fers bly dit ’n ga­pen­de wond. Pe­ter, ’n pro­ku­reur en tans in Aus­tra­lië, het nooit op­hou soek na ant­woor­de nie. Brie­we aan pre­si­dent Ja­cob Zu­ma vir nog ’n kom­mis­sie van on­der­soek het on­be­ant­woord ge­bly. Ook ver­soe­ke aan aarts­bis­kop Des­mond Tu­tu. “Dis te be­twy­fel of ons s­wak re­ge­ring dit vry­wil­lig sal doen, dis nie in die staat en SAL se be­lang nie,” sê hy.

BO Kap­tein Hansie in ak­sie voor die knoeis­kan­daal sy loop­baan be­ëin­dig het. OOR­KANT Die Prin­ses van Har­te in haar f­leur. ON­DER Die ge­doem­de Helderberg vroe­ër.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.