Nuus nou

Sarie - - Inhoud -

Blos­pienk is tans ’n ge­wil­de kleur vir jou lip­pe, wan­ge én oë. Dis ook ’n kleur wat al hoe meer skoon­heids­pro­duk­te ver­sier . . . ’n Deel van die op­brengs van dié mooi blos­pienk haarys­ter, ghd Pla­ti­num Li­mi­ted E­di­ti­on Pink Blush S­ty­ler and Roll Bag (R3 099, by uit­soek­sa­lon­ne), word aan die plaas­li­ke bors­kan­ker­or­ga­ni­sa­sie Pinkdri­ve ge­skenk. Be­skik­baar vir ’n be­perk­te tyd My Bur­ber­ry Blush (R1 190 vir 50 ml EDP) is lig en e­ner­giek met no­te van suur­le­moen, gra­naat, roos en ap­pel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.