Vol­gen­de? Wie’s Hul­le wen

Sarie - - Redakteursbrief -

Ni­cho­laas en C­handré Lerm is SARIE se Bruids­paar van die Jaar 2016/’17. Self het hul­le dit eers met ons Au­gus­tus-uit­ga­we uit­ge­vind, en groot was die ver­ras­sing. “Ons was in Ja­pan toe ie­mand ’n w­hat­sapp stuur van ons trou­fo­to’s in SARIE. Ons was oor­stelp van blyd­skap! Nie­mand om ons kon ver­staan wat aan­gaan nie,” ver­tel C­handré. Teen dié tyd vaar hul­le ê­rens op die Bal­tie­se See, waar Ni­cho­laas ’n skeeps­dok­ter op die luuk­se Ma­je­stic P­rin­cess is.

SARIE soek die wen-bruids­paar van 2017/’18. Dalk is dit júl­le? As jy tus­sen 1 Fe­bru­a­rie 2017 en 28 Fe­bru­a­rie 2018 trou, kan jy van­af 1 Sep­tem­ber vir ons wed­stryd be­gin in­skryf. Gaan na bruids­paar.sarie. com om te sien wat jy moet doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.