in 15 jaar

Eer­ste nu­we geur

Sarie - - Redakteursbrief - – C­ha­ris van den Hee­ver

Ga­briel­le (Co­co) C­ha­nel (fo­to) was re­bels en as ont­wer­per het sy die mo­de­wê­reld op sy kop ge­keer. In 1921 is jas­myn vir die eer­ste keer in on­ge­ken­de hoe­veel­he­de in par­fuum in haar de­buut­geur, C­ha­nel No. 5, ge­bruik. Nou bring die mo­de­huis C­ha­nel hul­de aan Co­co met hul eer­ste nu­we vrou­e­par­fuum in 15 jaar, Ga­briel­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.