SU­PER­STER-CHIRURG se sto­rie op sil­wer­doek

Sarie - - Redakteursbrief -

Die pro­duk­sie­huis Ka­roo Films be­gin van­dees­maand skiet aan Bar­nard, ’n in­ter­na­si­o­na­le rol­prent oor een van SA se be­roemd­ste per­soon­lik­he­de: die baan­bre­ker-hart­chi­rurg prof. Chris­ti­aan Bar­nard. Van die to­ne­le sal ge­skiet word in die oor­spronk­li­ke, ge­re­stou­reer­de o­pe­ra­sie­te­a­ter van die Groo­te S­chuur-hos­pi­taal in Kaap­stad waar prof. Bar­nard 50 jaar ge­le­de, op 3 De­sem­ber 1967, die wê­reld se eer­ste mens­li­ke hart­oor­plan­ting uit­ge­voer het. Die sto­rie van sy suk­ses – die uit­da­gings en oor­win­nings – is le­gen­da­ries, en het hom oor­nag ’n su­per­ster ge­maak. Teen druk­tyd was die rol­ver­de­ling nog on­be­kend. Die fliek word in 2018 uit­ge­reik. Lees ook ‘ Waar was jy toe . . .?’ op bl. 38.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.