GEEN DRUKKIES NIE, ONS IS MANS!

Sarie - - Redakteursbrief -

’n Nu­we stu­die* deur die Ox­for­d­u­ni­ver­si­teit in En­ge­land en Aal­to­u­ni­ver­si­teit in Fin­land oor waar op die lig­gaam en deur wie mans en vroue die ge­mak­lik­ste voel om aan­ge­raak te word, het ’n paar ver­ras­sings oor die ge­slag­te en na­si­o­na­li­tei­te op­ge­le­wer . . .

Mans is baie meer te­ë­sin­nig as vroue om aan­ge­raak te word. Hul­le is selfs on­ge­mak­lik as ’n vreem­de­ling aan die ag­ter­kant van hul kop vat. Ge­trou aan die ste­re­o­ti­pe, hou die B­rit­te die min­ste van aan­ra­king, maar wie sou raai dat die I­ta­li­a­ners net ’n kort­kop ag­ter hul­le is en die Fin­ne die mees­te van drukkies hou? Bron: the­at­lan­tic.com * Deel­ne­mers was van Fin­land, Frank­ryk, I­ta­lië, Rus­land en B­rit­tan­je.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.