AFFAIRS – SO LYK DIE VIER TI­PE MANS WAT VERNEUK

Sarie - - Briewe - Vroue is an­der vroue se groot­ste vy­and. Geen man kan sy vrou verneuk son­der ’n an­der ge­wil­li­ge vrou nie. As ’n man ge­troud is, los hom uit.

Anne-ma­rie Tay­lor El­na van Wyk

Ek glo so­si­a­le me­dia maak dit baie mak­lik vir men­se om on­trou te wees. Ie­mand sit en niks doen en be­sluit om ’n ou lief­de op te soek op Fa­ce­book, In­sta­gram of wat ook al. ’n Vin­ni­ge “po­ke” en “friend re­quest” en hier be­gin ’n ding.

Ve­ro­ni­que Rich­ter

Ek kan ’n he­le paar mans her­ken. Ek dink soms dat daar net ge­fo­kus word op die “An­der vrou” en dat vroue net vir haar bla­meer en nie na hul­le man kyk nie. Hy was mos “ho­pe­loos” voor die “ver­leid­ster”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.