An­na in Wa­ter­front ‘Sy is e­mo­si­o­neel be­heers – an­ders as my an­der ka­rak­ters’

Sarie - - Voorblad -

An­na, my ka­rak­ter in hier­die fa­mi­lie­dra­ma, ont­werp seil­jag­te, soos haar pa, ver­tolk deur Da­wid Min­naar. Die ky­knet-reeks gaan oor die dood van ’n ge­sins­lid wat drie sus­ters [die an­der twee ver­tolk deur Mi­lan Mur­ray en T­rix Vi­vier] saam­snoer. An­ders as baie van my don­ker ka­rak­ters is An­na e­mo­si­o­neel be­heers – sterk en sto­ï­syns. Sy is ’n cor­po­ra­te en keer uit Lon­den te­rug ná die sterf­te in die ge­sin. Ek hou van haar. Sy het so­veel mu­re om haar ge­bou om haar­self te be­skerm, wat my baie bied om mee te werk. Sy is ’n on­ge­trou­de ma. Die pa van haar kind word deur S­ti­an Bam ver­tolk. Die groep ak­teurs wat saam met my speel, het ’n goeie e­ner­gie, en ons het ge­noeg tyd ge­had om voor­af oor ons ka­rak­ters te ge­sels. Dit was ’n voor­reg om by die seil­jag­klub in die Kaap­se Wa­ter­front te skiet. Ek het ook da­de­lik ge­hou van Le­on Kru­ger se toe­gank­li­ke teks.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.