YOLANI A­BRA­HAMS

24 Pa­tis­se­riesjef en bak­ke­ry-ei­e­naar, Ce­res

Sarie - - Voorbladgegis -

Groot­ste werks­uit­da­ging?

Om po­si­tief te bly al flop iets. En ek moes leer om kri­tiek te han­teer. Men­se trap soms op jou om bo uit te kom, maar jy raak hard om te oor­leef.

Hoe wil jy vroue in­spi­reer?

Ek sal hul­le ver­tel dit is die moei­te werd om ’n kans te waag.

Jy het ’n paar ta­toe­ëer­mer­ke . . .

Ek is trots Suid-a­fri­kaans, van­daar die A­fri­ka-kon­ti­nen­tjie op my lin­ke­ren­kel. En el­ke dag as ek my­self wil mo­ti­veer, kyk ek na die woor­de op my lin­ker-on­der­arm: “I ha­ve the free­dom to li­ve out my pas­si­on to be cre­a­ti­ve on my li­fe’s jour­ney.”

Wat bak jy die graag­ste?

Brood. Om deeg te knie is te­ra­peu­ties. Ek maak roos­ter­koek, saad­brood, bruin­brood, ci­a­bat­ta . . .

Wat doen jou kê­rel?

S­te­fan [Roos] is ’n sjef by ’n In­die­se re­stau­rant in Kaap­stad. Ons ver­staan me­kaar se werks­om­ge­wing en on­der­steun me­kaar. Af tyd­jies kam­peer ons graag aan die Wes­kus en maak saans pot­jie in die sand.

Be­skryf jou kle­re­styl.

Ef­fe bo­heems, fun, al­tyd ’n leer-i­tem ie­wers en plat skoe­ne.

Hoe sal jy jou­self in vyf woor­de op­som?

Spon­taan, vrien­de­lik, aan­pas­baar, ge­dul­dig, (soms) pein­send.

Hoe­kom is jou ha­re van jou bes­te fi­sie­ke ei­en­skap­pe?

Toe ek klein was, wou ek tog net hê dit moet glad wees. Ná skool het ek dit em­bra­ce. Men­se s­top my dik­wels en vra of hul­le aan my krul­le­bol kan vat.

STEM VIR YOLANI SMS die sleu­tel­woord VOORBLAD, ge­volg deur YOLANI (geen lees­te­kens), jou naam, van en te­le­foon­nom­mer na die nom­mer 35409. (SMS tot 1 Sep­tem­ber. ’n Ta­rief van R1,50 per SMS geld.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.