ASHLEIGH KLEINTJES

19 Reg­stu­dent aan die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria, Wind­hoek

Sarie - - Voorbladgegis -

Hoe­kom het jy aan dié wed­stryd deel­ge­neem?

Ek is ’n pa­ge­ant- mei­sie van Na­mi­bië en het al aan Mej. Tie­nier Na­mi­bië (2016-’17) en ve­le an­der wed­stry­de deel­ge­neem. Dit bou self­ver­troue. Selfs al wen jy nie.

Bes­te ei­en­skap?

Ek is son­nig.

Bes­te skoon­heids­wenk?

Slaap ge­noeg.

Mas­ka­ra, lip­stif­fie, on­der­laag?

Lip­stif­fie – die son is skerp en my lip­pe brand mak­lik.

Toe­koms­plan­ne?

Om my regs­graad oor vier jaar te kry, mo­del­werk te doen en vir Mej. Na­mi­bië of selfs Mej. Wê­reld in te skryf. En een­dag wil ek trou en kin­ders kry en lief­da­dig­heids­werk doen om kin­ders te help. Ek sou ook in die toe­koms my regs­ken­nis in die mo­de­wê­reld in my ge­boor­te­land wou ge­bruik.

Jou lek­ker­ste er­va­ring?

Om deel te wees van SARIE se Top-10. Ek het baie van my­self ge­leer, soos dat ek meer ge­span­ne is as wat ek ge­dink het. Ek het be­sef ek moet net my­self wees.

Is Suid-a­fri­ka ge­reed vir ’n vrou­e­pre­si­dent?

Ja, hoe kan ’n land ge­ly­ke reg­te voor­staan as hy nie een of an­der tyd ’n vrou­e­pre­si­dent in­stem nie?

Wat dink jy van plas­tie­se sny­kun­de?

Nee wat, word met gra­sie oud, soos die ak­tri­se Me­ryl Streep.

STEM VIR ASHLEIGH SMS die sleu­tel­woord VOORBLAD, ge­volg deur ASHLEIGH (geen lees­te­kens), jou naam, van en te­le­foon­nom­mer na die nom­mer 35409. (SMS tot 1 Sep­tem­ber. ’n Ta­rief van R1,50 per SMS geld.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.