SUNÉ JAN­SE VAN RENS­BURG

31 Boek­hou­er, P­re­to­ria

Sarie - - Voorbladgegis -

Hoe­kom wil jy wen?

Om te wys ’n dood­nor­ma­le vrou kan dit ook maak.

Lek­ker­ste er­va­ring?

Toe ek en Wil­lem, ’n en­tre­pre­neur, op 3 Ju­nie 2009 – en dit op my ver­jaar­dag – met sons­on­der­gang op sy fa­mi­lie se plaas in Botswa­na ver­loof ge­raak en dit met sjam­pan­je ge­vier het.

Hoe­kom werk jul hu­we­lik?

Ek dink ek is ’n gre­at vrou vir hom – aan­pas­baar, sit nie op sy kop nie en ver­sorg my­self. Ons kyk saam rug­by, gim saam, hou va­kan­sie in die Bos­veld en is ver­slaaf aan te­le­vi­sie­reek­se.

Ei­en­skap­pe van ’n Voor­blad­ge­sig­wen­ner?

O­pregt­heid.

Groot­ste uit­da­ging?

Toe ek tien was, was ek en my pa in ’n mo­tor­boot­on­ge­luk en ek het my heup be­seer. Ek het al twee o­pe­ra­sies ge­had. Op skool het ek ge­suk­kel met sport om­dat die be­se­ring ver­oor­saak het dat my be­ne nie heel­te­mal in ba­lans was nie.

Glo jy in Suid-a­fri­ka se toe­koms?

Ja, met die on­lang­se bran­de in Knys­na het ons weer ge­sien hoe Suid-a­fri­ka­ners kan saam­staan.

De­fi­ni­sie van ge­luk?

As jy om­ring is deur men­se wat vir jou om­gee en vir wie jy kan om­gee.

Toe­koms­droom?

Ons be­plan ’n ge­sin. Ek wil ’n goeie ma wees en streef daar­na om al­tyd ’n be­ter mens te word. En ek droom van rei­se na ek­so­tie­se ei­lan­de soos Zan­zi­bar en die Ma­le­di­ve.

STEM VIR SUNÉ SMS die sleu­tel­woord VOORBLAD, ge­volg deur SUNE (geen lees­te­kens), jou naam, van en te­le­foon­nom­mer na die nom­mer 35409. (SMS tot 1 Sep­tem­ber. ’n Ta­rief van R1,50 per SMS geld.)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.