OM TE WEET Die­boek­klub

Sarie - - Profiel -

Lou­is het die i­dee vir Die Boekklub in Ka­na­da by sy skoon­sus­ter ge­kry. Sy is lid van ’n boekklub wat al 30 jaar be­staan. Men­se kom en gaan deur die ja­re, maar die klub bly voort­be­staan. Hy het da­de­lik be­sef daar lê ie­wers ’n sto­rie in. Sy eer­ste weer­ga­we, wat hy in 2011 ge­skryf en voor­ge­lê het, is nie aan­vaar nie. Die twee­de weer­ga­we, in 2013, is wel. Daar was ook ’n der­de weer­ga­we wat in P­re­to­ria af­ge­speel het. Aan­vank­lik, in sy kop, het Die Boekklub klaar­ge­maak – in een reeks. Maar uit­ein­de­lik, toe die sto­ries weer be­gin vloei, was hy baie te­vre­de met die twee­de reeks, wat ’n he­le paar ver­ras­sings het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.